Hartlike dank vir u groot liefdesgebaar om soveel skoene aan ons leerlinge te skenk. Wees verseker dat u baie kinders hel wat daarsonder sou moes klaarkom. Dit sal hulle ook trots maak om ‘n nuwe paar skoene te kan dra!

Wees verseker dat ons dit so sal versprei dat net die wat dit die nodigstre het, dit sal ontvang. Hulle sal ook so opgevoed word om te waardeer wat jy as geskenk ontvang en dat dit opgepas moet word.

Vriendelike groete

Leon Viviers
Skoolhoof

[thumbnails]